Die Grofhuis
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3468 Raasblaar Straat, Marloth Park, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Die Grofhuis is 'n selfsorghuis met 6 slaapplekke in die hartjie van 'n bewaringsgebied in Marloth Park.
Dié verblyf beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank bied sitplek vir 3 gaste en die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, rusbanke en 'n platskerm-TV. Uit die leefarea lei 'n patio, 'n braai-area en swembad.
Die ideale ligging van Die Grofhuis bied aan gaste die geleentheid om kameelperde, sebras, bosbokke, rooibokke, koedoes, blouwildebeeste, die inwonende duikertjie, asook bosbabas te sien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3468 Raasblaar Straat, Marloth Park, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Die Grofhuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3468 Raasblaar Straat, Marloth Park, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang