Successfully reported
+45

The Hart House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Marais Street, Schoemansville, Hartbeespoort Dam, 0216, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Die Hart Huis is net 'n entjie vanaf die Krokodilrivier in Hartbeespoortdam, naby 'n rits restaurante, kroeë, winkels, ontspannings- en sakegeriewe geleë.

Die huis is vir 3 gaste geskik en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die oopplanleefarea sluit 'n sitarea en 'n kombuisie in. Die kombuisie is met 'n verhit-en-eetgeriewe, soos 'n mikrogolfoond en 'n ketel toegerus.

Ander geriewe sluit WiFi, 'n slim-TV in die sitarea en braaigeriewe in. Gaste het ook toegang tot veilige onderdakparkeerplek.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, fietsry, swem, tennis, bergfietsry en voëlkyk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Sandra S
5.0
Everything we needed. Our stay was a very brief overnight stay, leaving very early the next morning. I would love to have stayed longer...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Elsa B
Gesin met tieners
5.0
Rustig en privaat. Netjies en mooi plekkie. Baie netjies, veilig en die gasheer was baie behulpsaam. Sal weer by die plek tuisgaan.
Jul 2025
Rihan L
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjies en baie sentraal geleë. Baie netjies en baie sentraal geleë.
Nov 2024
Madelein R
Saam met lewensmaat
5.0
Die plek is baie netjies en skoon, veilig en diens perfek. Dit was 'n pragtige plek. Sal dit hoog aanbeveel.
Okt 2024
Kae Yng O
Gesin met tieners
5.0
Oulik n gesillig. Met n warm hart, was wonderlik! Alles is goed en lekker!
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Penelope Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 11 Marais Street, Schoemansville, Hartbeespoort Dam, 0216, Noordwes
  • Gaste dink The Hart House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Marais Street, Schoemansville, Hartbeespoort Dam, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4c76e9c3a225aa776594b5914094c99ba9dcb854942861fa381efd5d5bd2ab917ca6ec3ec0a5c302d05b3b5156bef4d9dad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 18 5 1 5 11 Marais Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.723590113176 27.873932882209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang