The Hart House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Marais Street, Schoemansville, Hartbeespoort Dam, 0216, Noordwes
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Hart Huis is naby die Krokodilrivier in Hartbeespoortdam geleë. Die gemeubileerde eenheid is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, winkels, ontspannings- en sakegeriewe.
Die eenheid is geskik vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Slaapkamer 1 beskik oor 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Slaapkamer 2 beskik oor 'n enkelbed. Die leefarea is oopplan en sluit 'n sitkamer en 'n kombuisie in. Die kombuisie is 'n verhit-en-eet-fasiliteit wat toegerus is met 'n mikrogolfoond en ketel.
Bykomende kenmerke sluit WiFi, 'n slim-TV in die sitkamer en braaigeriewe in. Gaste het ook toegang tot veilige onderdakparkeerplek.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, fietsry, swem, tennis, bergfietsry en voëlkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Penelope Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 11 Marais Street, Schoemansville, Hartbeespoort Dam, 0216, Noordwes
- Gaste dink The Hart House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Marais Street, Schoemansville, Hartbeespoort Dam, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang