Successfully reported

Die Hawehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Sarel Christoffel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Heerlik. Heerlike plek, mooi ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Sublime. Thanks so much for an awesome stay. We could walk to the point and surf, and the balcony braais were bliss. We’ll definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet en Janneke
Die Hawehuis
Thank you so much Blessings

Lidwinia N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Onbeskryflik mooi en lekker! Dit was een van die beste toegeruste huise waarin ons nog ooit gebly het. Met 'n onverbeterlike ligging. Idillies. Sal nie weer ooit in Stilbaai op 'n ander plek bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet en Janneke
Die Hawehuis
Baie baie dankie. Blessings vir julle

Antonette R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Die Hawehuis is 'n juweel van 'n plek! Ons 2de trippie is reeds geboek! Absoluut wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet en Janneke
Die Hawehuis
Baie baie dankie Blessings vir julle

Andre C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Uitstekend in alle opsigte. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet en Janneke
Die Hawehuis
Baie baie dankie Ons sien julle weer.

Francisca D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Net te kort gewees. Dink dis ideaal geleë - mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Ons sal weer by Hawehuis kuier. Dis al die 2de keer dat ons daar kuier en is elke keer tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Piet en Janneke
Die Hawehuis
Blessings vir julle

Thirvan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

A clean and blissful stay. It was a very peaceful time spent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Piet en Janneke
Die Hawehuis
Thank you so much. Many blessings.

Dedre O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
0.0
Feb 2025

Heerlike kuier in puik akkommodasie. Baie lekker gebly, gerieflike netjiese huis met ongelooflike uitsig. As ek net een ding sou kon versoek, sit asb. 'n waaier in elke slaapkamer. Dit raak baie warm.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0
Piet en Janneke
Die Hawehuis
Baie baie dankie Blessings

Naude W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Heerlikke plek. Heerlik gebly. Baie goed uitgeruste huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Piet en Janneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 178

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1A Skuitpad Road, Stilbaai, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2a4be348d3bc5908a55a7f2b6f20b7a909f6287de2cbc0b49d73ff2571b44409571674ae08007a1b1c7bde6c523da4d12d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 74 5 1 5 1A Skuitpad Road Stilbaai 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3859676 21.4236733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang