Successfully reported

Die Hof Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sebastiaan F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlik, sal weer daar stop! Heerlike oornag, gasvrou baie vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicki W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Mooiste, gemaklikste plek. Dit was soos om onder 'n koelteboom te gaan lê en rus na 'n lang rit. Ons het baie lekker gebly en sal definitief aanbeveel vir enige iemand. 'n Juweel van 'n pitstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shamilla R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Uitstekende verblyf. Waarlik uitstekende diens. Baie netjiese plekkie wat regtig ideaal vir ons klein familie was. Gasvryheid was onoortreflik. Waardeer dit regtig baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne S
1 nag
5.0
Feb 2025

Comfortable and safe. Very comfortable accommodation with secure parking. I was travelling on my own with lots of luggage and parcels in my car - felt very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

N Juweel teen n bekostigbare prys. Dit was baie skoon, met alles wat mens nodig het vir n aand of 2 se oorslaap. Baie gawe gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Wonderlik. Skoon, netjies, stil en rustig. Dankie Wilna!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sanet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Mooi versorgde, vriendelike, hulpvaardige, veilige sakpas verblyf. Mooi versorgde oornag verblyf, lekker gebly, vriendelike, hulpvaardige personeel, veilige parkering, kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marzanne D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2025

Fantastiese, gemaklik en beeldskoon. Fantastiese gastehuis. Wilna is 'n ongelooflike gasvrou en gaan uit haar pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Waarde vir geld. Pragtige, skoon, netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Stylvol, gerieflik en baie goed toegerus. Sjoe, die gasvrou was vriendelik en die plek pragtig. Sy het ook vir ons 'n vraaier en eetware aangebied en my vleis in haar vrieskas gebêre. Dis die 2de keer wat ek hier gebly het, en sal verseker weer. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 44 Truter Street, Central, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb41f9cf5520fcd98299d633733602491c48708127e04ea780dfde3a9dd974153f47f4ba6bc6724a962977064de50da6d9c64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 44 Truter Street Central 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -27.670755656497 27.233953617786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang