Die Hok Selfsorg
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Stigling Street, Calvina, 8190, Noord-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Hok Selfsorg is die ideale plek om te ontspan en die Karoo aan die buitewyke van Calvinia, 'n geskiedkundige dorp, te geniet. Dit is sowat halfpad tussen Kaapstad en Upington. Hiér kan gaste op die stoep die rustige omgewing geniet.
Die Hok Selfsorg bied gerieflike selfsorgverblyf in 5 eenhede wat elk met eetgerei, 'n stoofplaat, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus is. DStv en WiFi is ook ingesluit. Hierdie privaat eenhede het elkeen hul eie ingang en badkamer, 3 van die eenhede het 'n stort en 1 het 'n stort en 'n bad. Kampplekke is ook op die perseel beskikbaar.
Boonop het hierdie verblyf gedeelde braaigeriewe en WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Leon & Talita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 117
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 47 Stigling Street, Calvina, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Hok Selfsorg het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Stigling Street, Calvina, 8190, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang