Successfully reported

Die Houthoop Gasteplaas en Opelug Restaurant

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Hester D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Hemelse rustigheid en pragtige natuurskoon. Heng, dit was absoluut hemels - knus en snoesig, en daar was alles wat ons nodig gehad het. Die seekos aandete by die Visbeen was uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die pragtige natuurskoon, vars lug en rustigheid was wonderlik. Ons het al te heerlik gebly en snoesig geslaap met tot 'n elektriese kombers op die bed! Ons het dit so waardeer. Ons het voortreflike seekos geniet by die Visbeen. Al die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Veronica is 'n ster! Dankie vir julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
1 nag
5.0
Jul 2025

Awesome. Awesome spot, lots of love put into the place and the owners are awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
Die Houthoop Gasteplaas en Opelug Restaurant
Hi Amanda Dankie vir die mooi woorde. Kan nie wag om jou weer by die Houthoop te sien nie. Houthoop Groete!

Jaco L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Goeie ligging, lekker kamp gevoel. Vir seker baie lekker gekuier, vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Stupendous, excellent. Superb, awsome I know the owners for many years.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Otto V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Waarde vir geld! Baie lekker gebly! Baie vriendelike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Uitstekend. Jackie se seekos was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Sep 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2025

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Surene H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Pragtig! Houthoop is 'n pragtige oase in die middel van Noordkaap. Ons het oorgeslaap oppad na Namibië toe en het heerlik gerus en rondgeloop in die pragtige tuin. Netjiese kamers, vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Houthoop, Steenvlei, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bd3e8ce05f700e1a2314ec07da9a5d8cfa3f8552ae0e10974fe3d78f98a017784a2ddce9556c5a36629849c6a74fe40be89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R240 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Die Houthoop Steenvlei 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.749745926079 17.154552382838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang