Die Kabin
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 1 kind, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Lorea Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
-
Vanaf
R880R792 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Kabin is 'n bekoorlike vakansiehuis op die eienaar se perseel in Danabaai en is ideaal vir natuurliefhebbers en gaste wat rustigheid soek.
Die houthuis is 'n basiese oopplan-eenheid met 'n slaaparea en 'n kombuisie. Daar is ook 'n solder wat ideaal is vir 'n kind. Die eenheid het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die solder het 'n enkelmatras en 'n lae plafon wat dit slegs vir 'n kind geskik maak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n hangkas. Die huis lei na 'n stoep met 'n Jacuzzi en 'n gedeeltelike see-uitsig. Gaste het toegang tot parkeerplek agter veiligheidshekke. Daar is 'n TV met 'n Openview-dekodeerder.
Danabaai het 2 pragtige strande en die St Blaize-voetslaanroete strek vanaf Danabaai tot by die Punt in Mosselbaai.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kindermatras vir 1
Leefarea
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 82
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 25 Lorea Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Kabin het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 1 kind, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Lorea Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang