Successfully reported
+38

Die Kasteel

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delmey Street, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Kasteel bied smaakvol versierde kamers en is in Hartswater geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannings- of korporatiewe wegbreek.

Verblyf by Die Kasteel beskik oor 9 gastekamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, en beskik oor 'n en suite-stort of bad. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en multi-proppe.

Al die kamers het hitte- en eetgeriewe soos 'n yskassie, ketel, mikrogolf, breekware en eetgerei. Die gastehuis beskik ook oor 'n haarsalon, 'n kontantkroeg en 'n koffiewinkel wat Maandae tot Saterdae oop is.

Vir die korporatiewe reisiger; konferensies, troues en ander spesiale geleenthede kan ook gereël word. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, met 24 uur-sekuriteit op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Janon Trading (pty) Ltd V
Saam met lewensmaat
5.0
Very clean, friendly and helpful staff. Thank you for a very enjoyable experience. Very pleasant. We were made to feel very welcome and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Johann B
Besigheidsreis
5.0
Soos altyd baie lekker met puik diens. Soos altyd was die verblyf uit die boeke!
Okt 2024
Johann B
Besigheidsreis
5.0
Waarde vir geld. Soos altyd - puik! Sal beslis weer gaan.
Sep 2024
Hanlie G
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd teruggaan. Heerlik gebly. Altyd 'n plesier om daar te bly.
Mrt 2024
Jeremy H
Saam met lewensmaat
4.4
Ons is tevrede. Dit is 'n baie lekker en gerieflike plek. Die enigste wat ek kan kritiseer, is die krane by die wasbak (jy kan skaars jou hande onder ...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Die Kasteel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Delmey Street, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Kasteel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delmey Street, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc58940ebd1e276a935c4ce508a0e2a66838e256250fa7c3b062a70b6ac3e3fec6878f0e7e8af9f297321a14433dadc2724f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 Delmey Street Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.756758466023 24.790914952755
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang