Successfully reported
+48

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark

Gastehuis
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R62, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark is aan die oewer van die Waboomsrivier in Joubertina, 'n klein dorpie in die Oos-Kaap.

Verblyf word aangebied in 'n verskeidenheid selfsorg-eenhede wat oor dubbel- of enkelbeddens beskik. Alle linne en handdoeke word voorsien en die eenhede word daagliks skoongemaak. Die eenhede beskik ook oor braaigeriewe, kombuisies en TV's met sekere DStv-kanale (behalwe die Geelhuis en Kliphuis). Elke kombuisie is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond en 'n yskas. Daar word tee, koffie, melk en suiker in elke eenheid voorsien.

Die instansie het 'n restaurant op die perseel wat ook oop is vir die publiek. Verder is daar ook 'n trou-venue en konferensiegeriewe op die plaas. Doendinge op die plaas sluit visvang, voetslaan en swem in. Gaste is meer as welkom om hul troeteldiere saam te bring indien vooraf gereël.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Friedrich V
Saam met lewensmaat
4.6
1 km van Joubertina op 'n kleinhoewe wat maklik bereikbaar is met enige voertuig. Netjiese ou plaas opstal/werkerskothuis sommer langs die pad, maar t...
Sien meer
Jan 2025
Mariska S
4.4
Die kamer was netjies en skoon met vriendelike personeel. Ek sal dit beslis aanbeveel. Die kamer was netjies en skoon met vriendelike personeel. Ek sa...
Sien meer
Mrt 2024
Mark H
Saam met vriende
4.2
Great stopover accommodation. It was a short overnight stay. We arrived at 20:00 and the security had our keys, and we left early the n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Daniel Andre R
Saam met lewensmaat
4.2
Dit was rustig en mooi. Die plekkie waarin ons was, was ou maar goed opgepas, smaaklik gemeubileer en skoon. Het ons laat terug verlang na ons jong da...
Sien meer
Mrt 2025
Leon S
Saam met lewensmaat
4.0
Ons verblyf was aangenaam. Ons het lekker gebly. Ons het eintlik my broer en sy vrou op Joubertina 3 keer besoek want hulle woning is klein en kon nie...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • R62, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Gaste dink Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R62, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlMDY4N2M1LWJkN2QtNGJkZi04MTE5LTBiNGZlMWU4NmM2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 36 5 1 4 R62 Joubertina 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-23:00 11:00 -33.818919 23.843208
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang