Successfully reported
+42

Die Kraaltjie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R317, Goudmyn, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Die Kraaltjie is 'n selfsorg-plaaskothuis net 12 km buite Robertson op die R317. Dit is 'n lieflike plek vir die hele gesin en die ideale plek vanwaar jy alles wat die vallei bied kan geniet.

Beskrywing: Dit is 'n selfsorg-plaaskothuis met 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is slaapplek vir 6 mense. Kamer 1 het 'n dubbelbed en 'n en suite-toilet en daar is 'n apart badkamer met 'n stort. Kamer 2 het 2 enkelbeddens en daar is nog 2 enkelbeddens in die leefarea. Ons voorsien beddegoed en handdoeke.

Daar is 'n TV met 'n satelliet-punt beskikbaar. Bring jou eie dekodeerder en slimkaart saam. Daar is 'n binnebraai.

Robertson is 'n dorpie in die Wes-Kaap op die bekende Roete 62. Verken gerus die Robertson-wynroete wat omring word deur die Langeberg, pragtige valleie, uitgestrekte wingerde en landerye wat soos 'n lappieskombers oor die berge vou.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Kim S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic! Everything you need. Lovely place to stay. Clean and comfortable. Even entertainment for the grandkids in the garden with a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Debbie W
Saam met vriende
5.0
Heerlike wegbreekplekkie met alles wat jy nodig het. Heerlik gebly en gekuier. Alles wat jy nodig het. Baie netjies.
Sep 2025
Lance D
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and quiet, neat and tidy. Home from home. The place was neat and tidy and had everything needed for a peaceful stay. The host ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Lizette N
5.0
Kon afskakel, rustig wees en net lekker kuier langs die vuur! 2 vriendinne wat 'weggebreek' het terwyl mans gewerk het. Zeelia was met ontvangs baie v...
Sien meer
Aug 2025
Roelf V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gekuier in 'n baie goed toegeruste (Dankie veral vir die kaggel/braaiplek). Dit was 'n heerlike vakansie in 'n pragtige streek van ons...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Zeelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R317, Goudmyn, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Kraaltjie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R317, Goudmyn, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4f3f87dd88672ca097d2273b8d6952df01c995b140c176b29732f82a106783e988b3e6f327062eb51ed3cc90fb4eae68f63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 63 5 1 5 R317 Goudmyn 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8730523239 20.001887083054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang