Die K’ro Huisie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Naude Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die K'ro Huisie bied verblyf in 2 selfsorg-eenhede in Middelburg, Oos-Kaap. Hierdie eiendom is in 'n stil woonbuurt naby plaaslike besienswaardighede en geriewe geleë en is ideaal vir sakereisigers, toeriste en gesinne met vakansie.
Die geboue is oorspronklik as stalle gebruik en is opgeknap om bekoorlike kothuise vir 2 tot 4 gaste te skep. Die eenhede beskik oor gemaklike beddens en privaat badkamers met storte. Die groter eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, terwyl die kleiner eenheid 'n kombuishoekie met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe het. Die eenhede sluit gratis WiFi en 'n lessenaar naby 'n kragpunt in waar gaste kan werk.
Die eiendom beskik oor oorgenoeg parkeerplek, wat reisigers met gemak akkommodeer, veral diegene wat karavane of sleepwaens sleep.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elsabé Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 52 Naude Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink Die K’ro Huisie het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Naude Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang