Successfully reported

De Kroon

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Paul V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

It was perfect. Amazing weekend. The house was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
De Kroon
So glad you enjoyed your stay. Would welcome you back anytime.

Zinedine J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Lovely. Amazing experience, lovely house, beautiful scenery, excellent service and had everything we needed and more. Absolutely will come again and recommend to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Heerlik gekuier en so lekker ontspan. Baie lekker gebly, lieflike gesellige Weskus huis, met al die nodige geriewe. Beskermd van die Suid-Westewind. Sal graag teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Debbie C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Rustige omgewing. Heerlik vir stap en draf. Ruim woning en baie gerieflik. Het baie lekker gekuier en sal dit beslis weer bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Virgene R
Kort verblyf
4.2
Apr 2023

Pleasant stay. Will use the venue again for a next stay. The only problem was the drain outside. The care taker was only a phone call away and sent assistance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Feb 2023

Lekker huis, bitter vuil. Huis kort opgradering, afstof en goeie skrop. Kombuis nie voldoende toegerus vir groter groep nie (ons was 7).

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Kobie
De Kroon
Ter verdediging van my huis kan ek net noem dat dit ons vakansie huis is, ons woon in Mpumalanga, en dat ons self die hele Desember daar gebly het. Ons kry altyd baie goeie tergvoering oor Jean-Marie,die opsigster, vir haar goeie diens en vriendelikheid. Ek kan net noem dat ons voor Desember die huis opgegradeer het en meer as R250 000 spandeer het om al die badkamers oor te doen. Die vloer is oorgedoen en die hele huis is binne en buite oorgeverf. Ek verstaan dus glad nie wat bedoel word by "huis kort opgradering" nie.

Nombeko F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

It was a wonderful experience. The place itself was therapeutic. My friends and I had such a great time at Die Kroon. No interruptions at all. The owner gave us a very warm welcome, such a friendly person. Given another chance, we would visit again. We felt at home there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf
4.0
Jan 2022

Lekker groot huis met lekker uitleg vir groot groepe. Die Kroon is 'n huis met 'n baie lekker uitleg vir 'n groot groep. Ons het heerlik op die braai stoep gekuier waar die aandwindjie afgekeer word en wat 'n pragtige uitsig op die baai en sonsondergang het. Die huis het aandag nodig en gaan nou "gerenovate" word. Ons is baie bly dat die huis aandag gaan kry (bv. die badkamers en vloere) en sal hom vorentoe weer huur. Die eienaars reageer op e-posse en gee aandag aan dinge wat gaste pla. Dankie daarvoor! Die nuwe kisvrieskas en ekstra yskas in die boonste braaiplek help baie. Dankie vir julle huis! Ons voel wel dat updates aan die huis gedoen moet word, maar ons het steeds heerlik vakansie gehou daar.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2022

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Kobie
De Kroon
Baie jammer vir die ongerief, ons is besig om die hele huis oor te doen. Kom gerus weer as dit klaar is. Groete Kobie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Kobie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 4 715
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 715
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 715
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Nic Tredoux Street, Jacobs Bay, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18b823504e1df2b87f3f391215036a1614e98dbf5fe9571b1d68475e4f575577d2afe8e3cd07dc0fb6d87e53db59a066d4cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 715 per nag (plek vir 12) 43 5 1 5 11 Nic Tredoux Street Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.965649515144 17.888983915692
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang