Successfully reported
+18

Die Kruidjie

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Rietbok Street, Kranspoort Vakansie Dorp, Kranspoort, 1080, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Die Kruidjie is 'n selfsorg-eenheid in Kranspoort, Mpumalanga. Hierdie verblyf beslaan die onderste vlak van die eienaars se huis.

Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer net 'n stort het.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale etenstafel. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n patio met 'n tafel en stoele asook braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek en toegang tot die gedeelde swembad.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Michelle R
Gesin met klein kinders
5.0
The best value. A wonderful getaway, a true home away from home. Fantastic game viewing right on the doorstep. The hosts are warm and w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Adam B
Gesin met tieners
5.0
Lekker. Baie lekker rustige naweek.
Aug 2025
Madelene V
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir jou siel met gerief! Ons gereelde keuse van verblyf in Kranspoort, altyd 'n wenner vir gerief, goed toegerus, higïene en persoonlike bederfies...
Sien meer
Jun 2025
Marcelle P
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het ons verblyf by die Kruidjie baie geniet. Ons het lekker gekuier.
Apr 2025
Erika V
5.0
Uitstaande waarde vir besprekingsfooie, hoogstaande gasvryheid. Ons verblyf was heerlik en optimaal rustig vir die drie geslagte wat verteenwoordig wa...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sampie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 38 Rietbok Street, Kranspoort Vakansie Dorp, Kranspoort, 1080, Mpumalanga
  • Gaste dink Die Kruidjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Rietbok Street, Kranspoort Vakansie Dorp, Kranspoort, 1080, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa662ffba8dc3040a71bee37117eb61f2a560f656f9e4adaee729923084f1e790a50ecc481c1289423601e84b4bc716c752c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 5) 25 5 1 5 38 Rietbok Street Kranspoort Vakansie Dorp 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.423233704734 29.431091821791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang