Successfully reported
+9

Die Kuierhuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootdam, Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Kuierhuis bied tradisionele plaasverblyf. Daar is oop ruimtes en rustige uitsigte en dit is net 150 km vanaf Bloemfontein en 200 km vanaf Johannesburg.

Die kos is uitstekend en die verblyf is privaat met en suite-badkamers en privaat ingange vanaf 'n stoep. Daar is 'n groot gemeenskaplike leefarea en eetarea.

Gaste kan ook in selfsorgeenhede te bly.

Gaste kan op die plaas wandel. Die sandsteenkapel is ideaal vir klein troues en die skuur, met plek vir 80 mense, kan vir vir funksies gebruik word en het olielampe en klipmure. Dit is ook ideaal vir konferensies en spanbou-aktiwiteite.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van ongeveer 12 km op pad na Die Kuierhuis is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Ronet N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gelukkig met alles. Amanda is 'n pragtige mens met baie omgee! Dit was absoluut wonderlik. Was mal oor die plaas en die stilte. Amanda was fantas...
Sien meer
Okt 2025
Josua D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi uitsig. Baie mooi uitsig. Baie lekker gebly. Eienaar is baie vriendelik.
Feb 2025
Linda J
5.0
Amazing. It's been the second time I stayed with Amanda. She is amazing, real South African hospitality. By the way, her cooking is gre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Esmarié G
Saam met lewensmaat
4.4
Gasvry. Blyplek skoon en netjies. Etes ongelooflik. Verblyf heerlik gewees.
Jun 2025
Yolande G
Gesin met tieners
4.4
Quiet lodgings with enclosed space for dogs to stretch their legs. Farm stay. Pet friendly. Safe and beautiful surroundings.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • Grootdam, Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • Gaste dink Die Kuierhuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootdam, Ventersburg, 9450, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmZmEyMzM4LWRmMDktNDU2Mi1iODgyLTM5NjU1YjJlNTRlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 Grootdam Ventersburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.039904 27.26303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang