Successfully reported
+55

Die Meerkat

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Margaretha Prinsloo Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R975 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Meerkat is in die Karoodorpie, Carvarvon en word omring deur die bekende platberge wat deel uitmaak van die Kareebergreeks. Die area is vol geskiedkundige en natuurlike besienswaardighede wat gaste kan besoek.

Verblyf is beskikbaar in 3 oopplan-eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk. Die slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer is en suite en het 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster en 'n ontbyttoonbank. Daar is ook lugversorging, 'n TV met DStv, 'n radio en toegang tot 'n braai.

Kaartgeriewe is beskikbaar. Let wel dat daar 'n addisionele 5% op die bedrag gehef sal word.

Gaste kan doendinge soos gholf, rolbal en tennis geniet en besienswaardighede sluit die Carvarvon Museum, voetslaaproetes en plekke van geskiedkundige belang in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Shaun E
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect overnight accommodation. Very welcoming host, who took pains to explain the facilities to us. Extremely comfortable and equippe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Damon Louis Paul J
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, waarde vir geld en sal beslis weer daarvan gebruikmaak. Ja, baie dankie, die perseel was baie sentraal geleë en die aanwysings daarheen akk...
Sien meer
Sep 2025
Annora M
5.0
Perfect overnight stay. Perfect place for an overnight stay - quite comfortable with a good bed and amenities. The location is easy to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Erika G
5.0
Waarde vir geld. Die gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Sal weer hier bly in die toekoms.
Jul 2025
Helma O
Saam met lewensmaat
5.0
Was 'n verfrissende ervaring en rustige stil oornag plekkie vir moeë reisigers. Het heerlik gebly. Was baie privaat, pragtige en gemaklike eenheid en ...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zirkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 15 Margaretha Prinsloo Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Meerkat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 975
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 975
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Margaretha Prinsloo Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8f466427b9ef93c10505fbeb5ecf0fa03b048438f0053aec9f8fda26b6e4ef0f909fd21fc2e8b9753aaa59a13691a00bca1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 15 Margaretha Prinsloo Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.971750034361 22.126743140934
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang