Die Melkstal
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Appelsbosch Guest Farm 167 Portion 10, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R5 850 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Die Melkstal is 'n selfsorgkothuis op Appelsbosch-plaas in Swellendam, Wes-Kaap. Hierdie eiendom bied gaste 'n rustige wegbreek van die stadsgeraas.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 12 gaste in 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamers albei met 2 enkelbeddens ingerig is. Die vierde slaapkamer bevat 3 stelle stapelbeddens. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Die kamer lei na 'n oordekte patio wat ingerig is met buitemeubels en 'n braai. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Kinders is welkom om die plaasdiere op die werkende plaas te besoek. Die eiendom bied pragtige uitsigte oor die Langeberge. Gaste kan aktiwiteite soos varswatervisvang en swem in die plaasdam geniet, stap- en bergfietsroetes op plaaslike plaaspaaie verken, en voëlkyk.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Suzann Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 77
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- N2, Appelsbosch Guest Farm 167 Portion 10, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Melkstal het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Appelsbosch Guest Farm 167 Portion 10, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang