Successfully reported

Die Moerbeiboom

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Andrea P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great value for money, great attention to detail. We stayed overnight en route back to Johannesburg, and we found the place really pleasant, well equipped, comfortable bed, spacious and clean. We loved the fact that the access and exit were uncomplicated, and appreciated the attention to detail for just one night (tea and coffee provided, with milk in the fridge). We also loved the resident animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hi Andrea! Wow, thank you so much for this great review! We just love it when you, as guests, see the small (yet big!) things and attention to detail. It was great hosting you, and we are looking forward to seeing you back at Die Moerbeiboom real soon! Keep well!

Cherne J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Netjies, skoon, vriendelike diens. Plekkie is baie lekker en beveel graag aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Altyd lekker en 'n voorreg om julle as gesin te ontvang, Cherne! Hoop ons sien julle gou weer. Baie groete!

James H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

A charming and comfortable place to stay. The service was welcoming and friendly. When we had an issue with WiFi, it was immediately attended to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo James! It was nice meeting you, and a privilege hosting you and your wife. You are most welcome back. All the best with resettling! Regards, Chris

Susan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal enige tyd weer hier kom bly. Perfekte oorblyplek. Baie netjies, gerieflik en lekker. Vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hi Susan! Baie dankie vir jou terugvoer. Julle is baie welkom hoor, groete, Chris & Deo

Mimie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly. Waarde vir geld. Lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Mimie! Baie dankie vir jou terugvoer, en ook vir die feit dat julle aangename gaste is. Ek hoop ons sien julle weer hier by Die Moerbeiboom! Mooi bly! Chris & Deo

Jp S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Skoon en baie netjies. Een aan oorgebly. Presies wat ons wou hê vir trippie. Stil, gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo JP! Was 'n voorreg en lekker om julle klompie te ontvang vir die aand. Maak gerus weer so hoor! Groete Chris en Deo

Fritz H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Oulike verblyf met vriendelike en behulpsame gasheer. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Fritz! Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was 'n fees om julle hier te hê. Maak gerus weer so hoor! Moerbeiboom Groete! Chris en Deo

Melanie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderlik! Wonderlik en heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Melanie! Baie dankie vir jou terugvoer! Dis was lekker om jul gasheer te wees! Maak weer so! Groete, Chris & Deo

Johann K
1 nag
5.0
Jul 2025

Net oornag, maar baie gerieflik en naby die N1. Ja, dankie. Stil omgewing en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Johann! Baie dankie dat jy by Die Moerbeiboom oorgestap het. Maak gerus weer so! Groete, Chris & Deo

Letitia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gesellig en netjies. Die perfekte oornag-fasiliteit as jy wil kom inkopies doen in die stad. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hi Letitia! Dit was 'n fees om julle te 'host'! Maak gerus weer so, ons sien uit om jul weer te ontvang! Groete, Chris en Deo

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 910
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 910
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Jan Marx street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08434f45a121643becd13351414f9432818d83ba85ac291e6839e45897e3e981ed11edd3923a1e287a5612ad721e41c4753c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 25 Jan Marx street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.10373040313 26.1512909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang