Die Opstal Gastekamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Neethling street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R815 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Opstal Gastekamers is in die woonbuurt Baillie Park geleë, naby die sentrum van Potchefstroom asook die Mooirivier Mall.
Die gastehuis beskik oor 14 gastekamers. Hierdie eenhede is in 'n aparte deel van die hoofhuis geleë. Elke kamer het slaapplek vir 2 of 4 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en of bad. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met DStv-kanale, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die gastehuis bied gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Die gastehuis is 4 km vanaf The Bult-sakesentrum geleë. Dit is ook stapafstand vanaf Baillie Park Spar en koffiewinkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 526
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 24 Neethling street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Die Opstal Gastekamers het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Neethling street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang