Successfully reported

Die Opstal

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Craig E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Amazing. It was nice and peaceful, love the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet en Janneke
Die Opstal
Thank you Many blessings Geldenhuys family

Jacques D
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Baie lekker gekuier. Eienaars baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet en Janneke
Die Opstal
Baie dankie Blessings vir julle Groete Die Opstal

Moegamad B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Absolutely coming back. Very beautiful place. Peaceful and a nice accommodation for a holiday or business stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet en Janneke
Die Opstal
Thank you very much. Many blessings for you. Die Opstal

Wilhelm S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Baie oulike plek, wat perfek aan ons behoeftes voldoen het. Baie oulike plek, net duskant Oakdale Landbouskool. Perfek vir oorslaap tydens enige sportgeleentheid by die skool. Volledig toegerus, met alles wat werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet en Janneke
Die Opstal
Baie baie dankie. Baie blessings vir julle. Groete Die Opstal

Izetta Ferreira F
1 nag
5.0
Mei 2025

Pragtige natuurskoon en plaaslewe op sy beste. Pragtige huis, met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet en Janneke
Die Opstal
Baie baie dankie Blessings vir julle Die Opstal

Marthé V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Fantastiese verblyf. Alles puik! 10/10. Gasvry, aandag aan detail. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet en Janneke
Die Opstal
Baie baie dankie. Blessings vir julle.

Annelize S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

As jy moeg word vir die lewe in die stad dan gaan soek jy vrede by Die Opstal. Op baie kort kennisgewing dat ons vir besigheid Stilbaai en Riversdal toe gaan, het ons beslis die beste verblyf op die webtuiste raakgeloop. Die stilte was broodnodig, die reën op die dak kos vir jou siel, gerief en netheid onbeskryflik. Julle het aan alles gedink (behalwe 'n skêr, LOL). Paaseiers met die mooiste Paasboodskap. My man is ’n braaimens, so 10/10 vir julle! Volgende keer sal ons beslis die warmbad wil inwy saam met die pizza-oond. Julle dierekinders se inloer en die katkind wat haarself kom tuismaak het saam met my op die stoep, het soos huis gevoel. Baie dankie, ons gaan julle beslis weer sien. Shalom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet en Janneke
Die Opstal
Baie baie dankie Baie blessings vir julle. Ek reel sker orals lol.

Louise S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Rustig, skoon plek. Ons het baie lekker gebly. Lekker plaas atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet en Janneke
Die Opstal
Baie dankie Blessings

Andries T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Baie stil en rustig daar op die plaas. Baie lekker gekuier, baie stil en rustig op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet en Janneke
Die Opstal
Baie baie dankie Blessings vir julle

Linda V
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Stil en rustige plaasongewing. Sal definitief weer hier tuisgaan. Rustige, mooi plaasomgewing. Stil, met uitsig oor berge. Eenheid het alles wat ons nodig gehad het en ekstra. Sal definitief weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Piet en Janneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 178

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoewe 27, Vetterivier, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05f3fbc0e773f65867e22656237c65f81f38a68461ee00de20f53d42e6ae6e9336a2c0efa9f2f87a0ef227c99c5474b79ccb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 Hoewe 27 Vetterivier 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079545521354 21.241635069218
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang