Successfully reported
+44

Die Opstal

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoewe 27, Vetterivier, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Opstal bied selfsorgverblyf in plaasstyl in 'n rustige omgewing, sowat 1 km buite die dorp Riversdal, met asemrowende uitsigte oor die legendariese 'Sleeping Beauty'-berg en omliggende landerye.

Verblyf word gebied in 4 aparte selfsorgkothuise met slaapplek vir tussen 4 en 6 gaste. Elke eenheid het 'n privaat ingang en kombuisgeriewe. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi-internettoegang in. Braaigeriewe en vuurmaakhout word voorsien. Gaste is welkom om 'n duik in die swembad te neem.

Ontspan en geniet die uitsigte in hierdie veilige en kindervriendelike omgewing, geniet 'n wegbreek van die alledaagse gewoel en bederf jouself in die skoonheid en vrede van die natuur en die omgewing.

Die Opstal is gerieflik geleë ongeveer 600m vanaf Riversdal na Ladysmith, sowat 2 minute se ry vanaf die dorp, en 1 km vanaf die bekende landbouskool, Oakdale.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Craig E
Besigheidsreis
5.0
Amazing. It was nice and peaceful, love the area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Jacques D
5.0
Baie lekker. Baie lekker gekuier. Eienaars baie gasvry.
Jul 2025
Moegamad B
Besigheidsreis
5.0
Absolutely coming back. Very beautiful place. Peaceful and a nice accommodation for a holiday or business stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Wilhelm S
Gesin met tieners
5.0
Baie oulike plek, wat perfek aan ons behoeftes voldoen het. Baie oulike plek, net duskant Oakdale Landbouskool. Perfek vir oorslaap tydens enige sport...
Sien meer
Mei 2025
Izetta Ferreira F
5.0
Pragtige natuurskoon en plaaslewe op sy beste. Pragtige huis, met alles wat jy nodig het.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Piet en Janneke Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 178

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hoewe 27, Vetterivier, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Opstal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoewe 27, Vetterivier, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05f3fbc0e773f65867e22656237c65f81f38a68461ee00de20f53d42e6ae6e9336a2c0efa9f2f87a0ef227c99c5474b79ccb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 Hoewe 27 Vetterivier 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079545521354 21.241635069218
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang