Die Opstal Huis
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R998 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Opstal Huis is een straat vanaf die kuslyn en bied 'n bekoorlike wegbreek vir 'n paartjie.
Daar is 5 sonkragaangedrewe woonstelle, elk met 1 slaapkamer. Elke woonstel het sy eie privaat ingang, 'n braai-area, 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuise is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die leefareas het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel. Party eenhede het 'n kaggel. Daar is linne, badhanddoeke en gratis WiFi.
Daar is 'n gemeeskaplike swembad in die toegeboude binnehof. Goed gemaniere troeteldierevriendelik is welkom, en daar is veilige parkeerplek op die perseel met geslotekringtelevisie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Huibrecht Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 31 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Opstal Huis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Sonkwas Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang