Successfully reported

Die Opstal

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Rene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly. Heerlik gebly, skoon en netjies en die woonstel was lekker privaat. Gasvrou het ons baie goed behandel. WiFi net 'n probleem, nie baie sterk sein nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene-Alice
Die Opstal
Rene, baie dankie vir die review. Was 'n plesier om julle te huisves. Ons sal aandag gee aan die swak WiFi sein by die woonstel.

Niel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die verblyf was aangenaam en ons kon lekker en in privaatheid rus. Goeie verblyf. Verblyf was baie lekker. Voldoen aan al jou behoeftes en goed ingerig. Netjies en skoon en baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Baie dankie, u het 'n baie lekker eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene-Alice
Die Opstal
Baie dankie, Niel, vir jou uitstekende terugvoer! Bly julle het lekker gekuier hier by ons woonstel. Groot plesier om julle hier te kon huisves.

Lucasta M
1 nag
5.0
Des 2024

It was amazing! The host was super friendly. It was lovely and I would definitely recommend that place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene-Alice
Die Opstal
We are so grateful for your kind words and 5-star rating! Thank you.

Cobus P
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2025

Pleasant stay at Die Opstal. Great and friendly service by our host. I was under the impression that we rented the main house with self-catering facilities. Instead, we were housed in the separate area which was partly self-catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Wanda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker en skoon. Baie netjies. Gerieflik geleë. Vriendelike ontvangs. Dames net spieëls in kamers gemis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene-Alice
Die Opstal
Dankie Wanda vir die gradering. Was lekker om julle te kon huisves. Elke kamer het 'n vollengte spieël, gemonteer aan die binnekant van die kas se deur.

Tina S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Baie skoon en netjies. Uit die gewoel maar naby alles. Heerlik, stil, gasvryheid en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene-Alice
Die Opstal
Baie dankie Tina, was 'n groot plesier om jou te huisves.

Carel T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Alles wat ons benodig het. Baie goeie plek om te bly. Ruim en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene-Alice
Die Opstal
Baie dankie, was vir my 'n plesier om jou te huisves.

Hazel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Veilig, vriendelik en veilig. Dit was baie aangenaam en lekker om daar te gebly het. Die dame was baie vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Dalene-Alice
Die Opstal
Baie dankie. Bly julle het dit geniet.

Peter M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2023

We enjoyed our stay. Definitely going back. The beds were very comfortable. Felt like home. Definitely going back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Dalene-Alice
Die Opstal
Glad you enjoyed your stay. Looking forward to accommodating you again.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
2.8
Des 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Dalene-Alice
Die Opstal
Beste Faren, Soos verduidelik was aan die ander twee gaste, wat saam met jou hier oornag het, met uitboektyd (jy het al klaar gery), was dit onbewuste omstandighede buite my beheer in die nag om 23h00. Dit is nie my styl om as gasvrou enige krag toevoer met opset af te skakel nie. Aangesien ek bereikbaar was op die perseel, kon julle dadelik die fout aan my gerapporteer het, om reg te stel. Weereens vra ek verskoning vir die ongerief. Vriendelike groete, Alice

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dalene-Alice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Granaat Avenue, Corner of Granaat Avenue and Voortrekker Road, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjZWI5YzFkLTlkZDctNDNiNC1hYjQzLTMwNDdhYWI5NjlhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 3 Granaat Avenue Corner of Granaat Avenue and Voortrekker Road 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.787180707215 18.182482766865
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang