Successfully reported
+44

Die Ou Pastorie

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S56 R560, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0232, Noordwes
  • Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Ou Pastorie is 'n bekoorlike gastehuis in Skeerpoort wat gerieflike verblyf bied. Hierdie geskiedkundige huis is in 1880 as 'n pastoriehuis gebou en bied gaste 'n kykie na die ryk geskiedenis van die streek.

Gaste kan tussen 8 kamers kies wat slaapplek aan óf 2 óf 4 gaste bied. Elke kamer is uniek en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Een van die kamers het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.

Die kamers het ook elkeen lugversorging, gemaklike rusbanke, 'n privaat stoep en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, gratis WiFi en 'n gemeenskaplike swembad. Daar is ook gemeenskaplike buite- en binne-eetareas waar gaste hul gratis ontbyt kan geniet. Die gastehuis spog ook met 'n restaurant en 'n deli op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Rykie P
5.0
See you soon. We loved it; all the staff was so friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Gerald S
5.0
Lekker gebly. Sal weer daar bespreek. Gerieflike, stil akkommodasie. Mooi tuin. Baie goeie spyskaart.
Apr 2025
Dina O
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese wegbreek. Kos tops. Almal vriendelik en behulpsaam. Wat 'n fantastiese wegbreek. Baie dankie aan almal by Die Ou Pastorie wat ons aand so ...
Sien meer
Apr 2024
Ronel C
Saam met lewensmaat
5.0
Interessant. Die Ou Patorie is 'n lushof! Ons het heerlik op die stoep gekuier met 'n uitsig oor die lieflike tuin. Susan en Daniel was super gasheer ...
Sien meer
Jan 2024
Annatjie N
Saam met lewensmaat
4.8
Romantiese wegbreek. Indien jy hou van die 'ou wêreldse' bekoring, 'n lieflike tuin met die mooiste bome, is dit die plek vir jou. Die restaurant was ...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • S56 R560, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0232, Noordwes
  • Gaste dink Die Ou Pastorie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S56 R560, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa28decb2857845fee7460524f6808fa8249e5844f0cd6686afbf6fc1f4ad982d9e8ddee043970aa6ad4e8180b250d3413801?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 S56 R560 Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.802435221908 27.763667518455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang