Successfully reported

Die Peperboom B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Hester V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly. Vriendelike, hulpvaardige gasvrou. Ons is vriendelik ontvang. Die gastehuis is lekker langs die hoofroete geleë, baie maklik bekombaar en gerieflik. Ons hondjie was net so tuis en welkom. Alles wat nodig is, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Dankie Hester! Beste nuus as gaste tevrede is.

Hannelie G
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Altyd tuis hier. Dis nie my eerste keer wat ek by Die Peperboom gebly het nie. Dit is en was nog altyd net baie lekker, en ten spyte daarvan dat dit teen die grootpad is, is dit veilig en rustig. Terace is soos altyd dierbaar en vriendelik - ou vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
En Hannelie Gerber is net dierbaar, baie dankie vir jou mooi resensie!

Theresa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerus. Lekker gerus, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan R
1 nag
5.0
Jul 2025

Friendly, clean, awesome! - Was an amazing stay. Will indeed recommend Die Pep. Friendly, clean, awesome! - Was an amazing stay. Will indeed recommend Die Peperboom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Baie dankie vir terugvoer, Peperboom waardeer dit!

Flip S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netjies, aangenaam en gasvry en verdien 'n goeie aanbeveling. Jip, 'n heerlike oornagplek. Ek sal enige tyd die Peperboom aanbeveel en mense aanmoedig om daar te slaap. Verdien 'n pluimpie in die hoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helize D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Gasheer vriendelik, heerlike atmosfeer en perfekte ligging. Heerlik gekuier en veilig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Dankie! Was lekker om julle te ontvang!

Ina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ideale oorslaapplek tussen die noorde en die suide van ons land. Rustige akkommodasie na vriendelike ontvangs. Gerieflike bed, en toerusting in eenheid het voldoen aan alle verwagtinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Baie dankie, Peperboom waardeer!

Erik V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Hier kan jy rus. Alles wat 'n moeë reisiger nodig het. Sal dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Dankie! Peperboom waardeer!

Paul En Adeline C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Maklik bereikbaar en naby aan die hoofpad. Ons het een nag oorgeslaap, die verblyf was goed ingerig, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tereace
Die Peperboom B&B
Baie dankie vir die resensie! Peperboom waardeer dit en is dankbaar as gaste tevrede is.

Eric V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ideale rusplek tussen Pretoria en Kaapstad. Skoon, netjies en veilig. Baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tereace Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N12, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43cb9ec74edf6eab63ec6c4bae0d9ca17e13faca56127a78b49e41f38fb7d88232b1270f9ab76dc4493c1fd52c26e4942543?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 Off the N12 Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.410492758629 23.120571224965
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang