Successfully reported
+36

Die Peperboom Gastehuis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10C Hutchinson street, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Die Peperboom Gastehuis is 'n selfsorg-houthut in Bloemhof, Noordwes, wat 'n intieme ontvlugting bied vir paartjies of vriende wat rus en ontspanning in 'n rustige omgewing soek.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer bied 'n koningingrootte-bed, die tweede is ingerig met 2 enkelbeddens, en daar is 'n ekstra slaaparea met 4 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 2 badkamers—een met 'n stort, wasbak en 'n toilet, terwyl die ander uit 'n bad, toilet en wasbak bestaan. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis, aangevul deur 'n etenstafel met sitplek vir 8, is volledig gemeubileer met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Komplimentêre WiFi-dienste is beskikbaar.

Buite kan gaste 'n oop Boma-area vir vreugdevure en braai, 'n trampolien vir die kinders, 'n pooltafel en veerpyltjiebord geniet. Gedurende die warm somersdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Thuli M
Gesin met klein kinders
5.0
Outstanding. Great place and the host was very welcoming. I'll definitely recommend Die Peperboon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Elwyn H
5.0
Enjoyable. Facilities were excellent. We all had a fabulous time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Pieter S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie tuis gevoel. Ons het lekker gebly.
Sep 2025
Karen F
Saam met vriende
5.0
Easy overnight stay. Very welcoming hostess. Made us feel special.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Geo F
Besigheidsreis
5.0
Wat 'n wonderlike kuier. Sien jul weer! Ons slaap op baie plekke wat gelys is op die webtuiste. Hierdie was een van die beste ervarings. Van die gasvr...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 10C Hutchinson street, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • Gaste dink Die Peperboom Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10C Hutchinson street, Bloemhof, 2660, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8fe0a292f2578154d9bcc1936da0f9a291e423add0f03131f94702366ec9668662fa6d7587bea750e2895ae9eb0e4aed555?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 30 5 1 5 10C Hutchinson street Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.647833610357 25.612810419643
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang