Successfully reported

Die Peperboom

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 232 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Bertus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Net hospitaal besoek, goed geleë. Lekker gebly, skoon, prakties ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Bertus So bly julle het 'n aangename besoek gehad. Sien weer! Mike

Lizelle B
1 nag
5.0
Okt 2025

Heerlike ervaring. Ontsettend lekker gebly. Alles was perfek, netjies, gasvry en vriendelik. Ek kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Lizelle Baie dankie vir jou positiewe resensie. Sal jou graag weer wil verwelkom! Beste wense Mike

Avril J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Tranquility, neat and safe. Stay was very nice and relaxing. Quiet neighbourhood. Will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Avril Ek sien jy het reeds weer 'n bespreking gemaak! Julle is baie welkom! Mike

Loraine C
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Ekonomiese, gerieflike, goed geleë verblyf. Een van die min plekke wat 2 slaapkamers teen 'n billike tarief aanbied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meryl B
1 nag
5.0
Aug 2025

Lovely stay in a quiet neighbourhood. Great stay at Die Peperboom. Michael was very welcoming and the apartments were clean. Would 100% recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Meryl Glad you paid us a visit and we hope to see you again soon! Regards Mike

Denville B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Awesome, safe, warm welcome. It was awesome and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Denville By now you are a regular! We are thankful you had a good stay! Kind regards Mike

Avril J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Tranquility. Loved the peacefulness. Very nice and relaxing. Will recommend to my friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Dit was 'n baie aangename ervaring! Ons het heerlik gebly. Baie netjiese verblyf in 'n stil area, baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Liesel, Bly jy noem "sentraal geleë" en dit in Kaapstad. Dan, net so belangrik, veiligheid! Sien weer! Mike

Vinolia B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Wonderlik. Baie lekker gebly. Verblyf was netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Vinolia, Dankie vir jou positiewe woorde, ons waardeer! En, kom eendag weer! Mike

Gwendoline H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Awesome. Super awesome amazing place, safe and nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Die Peperboom
Hi Gwendolene Ons plesier en dankie! Mooi dag Mike

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 232

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Heidelberg Street, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5ZGYwZGQzLWY3N2QtNGQ3Mi04OWZiLTc0NDFkZWQ3MmVlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 232 5 1 5 19 Heidelberg Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.87732 18.57523

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang