Successfully reported
+7

Die Plaashuis

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 27 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 513 Vleiland Street, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R720 R612 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Plaashuis is in Garsfontein, Pretoria geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir tot 4 mense. Die eenheid gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die oopplan-eenheid is ideaal vir 'n klein gesin en het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders, en het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee, koffie, asook graankos word voorsien. Etes kan by die 2-sitplek-eetarea geniet word. 'n TV met DStv en WiFi is ook beskikbaar. 'n Braai met braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Veilige onderdakparkeerplek word voorsien, en 'n wasgoeddiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Neem asseblief kennis, die eienaars woon op die perseel met hul klein hondjies.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 149 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jackie D
Saam met lewensmaat
5.0
Die kamer was skoon en gemaklik, die gasheer het koffie, suiker en melk voorsien. Die kamer was skoon en gemaklik, die gasheer het koffie, suiker en m...
Sien meer
Okt 2025
Jenny B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese en skoon plekkie. Ons het heerlik gebly en sal weer bespreek as o. Baie netjiese en skoon plekkie. Ons het heerlik gebly en sal weer bes...
Sien meer
Okt 2025
Vicky V
5.0
Rustig. Lekker rustig gebly. Sal definitief weer daarvan gebruikmaak.
Sep 2025
Jaco B
Gesin met klein kinders
5.0
Was net een aand. Maar die eerste aand van baie. Baie lekker en sal definitief weer daar bly. Het reeds voorgestel aan vriende en familie.
Aug 2025
Margo B
Gesin met tieners
5.0
Pragtige, skoon, oulike plekkie lekker naby aan alles, ons beveel hulle aan. Pragtige, skoon en netjiese plekkie. Ons sal beslis weer gebruik maak van...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mirelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 149

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 513 Vleiland Street, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Die Plaashuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
R 720 R 612
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R720
R 720 R 612
per nag (plek vir 4)
Vanaf R720
R 720 R 612
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 513 Vleiland Street, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f07a26520e7cc4ac92c4ed65ceb935dbd9aa0adff591b9d2fd54716c4f98a33ae052acba5ebadd48d3509b52a45da19ccbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R612 per nag (plek vir 4) 149 5 1 5 513 Vleiland Street Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.800947771177 28.298370906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang