Successfully reported

Die Plaashuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Patrick O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Good break from routine. Good, relaxing atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtige plaashuis akkomodasie en n baie vriendelike gasvrye gasvrou. Dit was fantasties lekker! Pragtige, skoon huis, baie vriendelike en gasvrye gasvrou, met heerlike bederfies wat ons verblyf na die volgende vlak gebring het. Die binnebraai was heerlik, want die weer was nogal koud en dit was lekker snoesig voor die vuur. Groot kombuis en yskas met alles wat jy benodig om gerieflik te bly. Die badkamer het seep en die water word gou warm om lekker te stort. Die huis is groot met baie slaapplek vir vriende of kinders om saam te kom. Ons het baie lekker gebly en ons kan die Plaashuis aanbeveel as uitstekende verblyf wat jy regtig sal geniet. Jy kan rondloop op die plaas, die skape kyk, ook die perde of net na die mooi canola op die land. Daar was Wi-Fi en dit het goed gewerk. Die gasvrou het aanwysings en inligting per WhatsApp voor die tyd vir ons gestuur. Die in- en uitboek was baie gerieflik en jy kan jou kar reg voor die deur parkeer, wat die in- en uitpak baie maklik maak. Hier rus jy lekker en wil nie huis toe gaan nie – twee dae is te kort, ons kom gou weer. Dankie dat julle julle pragtige plek met ons deel op die webtuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansa V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Mooiste plaashuis. Goed toegerus. Honde het dit net so geniet. Pragtige omgewing. Baie lekker! Presies wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martelize
Die Plaashuis
Dit was heerlik om julle op die plaas te hê. Julle was die perfekte gaste!

Marietjie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Comfortable, relaxing, spacious, amazing views. I want to extend my sincere gratitude for the incredible stay at the Plaashuis. From the moment we arrived, it was clear that every detail had been thoughtfully considered. The warm, crackling fire waiting for us set such a welcoming tone, and the aroma of freshly baked bread was an absolute delight – a true treat for the senses. Being able to bring our four-legged family member along truly made this trip extra special. It’s a luxury that we deeply appreciate, and your pet-friendly approach ensured everyone, including our furry companion, felt completely at home. Your care and attention to detail made our visit unforgettable. Thank you for creating such a warm and luxurious experience! We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martelize
Die Plaashuis
Dear Marietjie Thank you for your review. I have much appreciation for the time you took to write it. It makes me so happy to receive such positive feedback, and we will do our best to build on the experience you had. We would love for you to visit again. You were wonderful guests to have on the farm.

Lianna M
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Relaxing. Martelize really goes to a great amount of effort and care to make one feel welcomed. There was a delicious bread and honey left for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martelize
Die Plaashuis
Dear Lianna Thank you for your review and taking the time to write it. I appreciate your positive feedback. We enjoyed having you as guests on the farm.

Laeeka J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

A peaceful and spacious winter getaway that helped us completely unwind. We had such a lovely stay at the farmhouse. It was everything we needed—a break from the noise and rush of the city. The surroundings were peaceful and quiet, which helped us completely destress. The house is large, with so much space to move around and enjoy the calm. The fresh country air was such a treat, and the host made our experience even more special. She was incredibly kind, informative, and generous, spoiling us with extras and thoughtful little treats. We felt truly welcomed and cared for. We were genuinely sad to leave—especially our 3-year-old, who cried when it was time to go. It was the perfect winter escape, and we’re already looking forward to coming back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martelize
Die Plaashuis
Dear Laeeka Thank you for your wonderful review. I appreciate that you took the time to write it. It makes my heart so happy to receive such positive feedback, especially when children also enjoyed the visit to the farm. You were wonderful guests to have, and we would love to welcome you back.

Melani G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Onvergeetlik, dood rustig. Absoluut amazing! Ek is verlief op die huis en die plaaslewe! Martelize is 'n gasvrou! Hopeloos te veel bederfies en sy het ons so gemaklik en tuis laat voel. Die huis het so rustige vibe, die dekor is soos iets uit 'n tydskrif. Die honde kinders het die groot erf so baie geniet. Die sonsopkoms was prentjie mooi, ek het beslis 'n stukkie van my hart op hulle mooi plaas gelos. Dit was beslis nie die laaste keer wat ons op die plaas kuier nie! Sien julle weer in die winter!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martelize
Die Plaashuis
Beste Melani Julle was fantastiese gaste en dit was heerlik om julle op die plaas te hê. Baie dankie vir jou mooi en positiewe resensie en dat jy die tyd geneem het om dit te skryf. Ek waardeer dit baie.

Jason S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Exceptional hospitality, peaceful atmosphere, and a beautifully maintained home. The host was absolutely exceptional, going above and beyond to ensure we felt welcome and well taken care of throughout our stay. Her warm hospitality and attention to detail made a significant difference in our experience. The house itself is a beautiful retreat—charming, well-maintained, and offering a peaceful and serene atmosphere. It provided the perfect escape from the hustle and bustle, allowing us to truly relax and enjoy our time. Every aspect of our stay exceeded expectations, making it a place we would highly recommend to anyone seeking comfort and tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martelize
Die Plaashuis
Dear Jason, Thank you for your review and for taking the time to write it. I appreciate your positive feedback. I am so glad that you had a good experience and that you enjoyed your stay.

Alta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker plaasakkommodasie. Martelize was baie goed vir ons. Ons het niks gekort nie. Selfs 'n paar bederfies gestuur. Heerlike binnebraai as die wind buite pla. Omgewing is mooi en daar is baie beweegruimte op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martelize
Die Plaashuis
Beste Alta Baie dankie vir jou mooi woorde in die resensie. Ek waardeer dit regtig baie. Dit was vir ons net ‘n plesier om julle op die plaas te hê. Groete

Sarie J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Nostalgies, gasvry en aan te bevele. Die Plaashuis was nostalgies. Lekker kuierhuis net buite die dorp. Gasvryheid uit die boonste rakke. Kan die Plaashuis hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martelize
Die Plaashuis
Beste Sarie Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ek waardeer dit baie. Ek is baie bly dat julle lekker gekuier het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Martelize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 52

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R316, Mierkraal Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18744f093f891423e3a5a0374578d744f513a65684c4a5d8c5dbc10e3700e19c898ff44b479c52a950d46186c626e64ff5fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 R316 Mierkraal Farm 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.437057824985 19.858487225292
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang