Die Pophuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 136 Dreyer Street, Carolusberg, 8247, Noord-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Pophuis is 'n selfsorg-eenheid in Carolusberg, 'n myndorpie in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir 'n paartjie, enkelreisiger of sakereisigers.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n kindergrootte enkelbed, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n gemaklike rusbank en 'n eetkamertafel in. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, gasstoof, oond en mikrogolfoond. Die eenheid beskik ook oor sonkrag en 'n gasgeiser vir ekstra gerief.
Braaigeriewe kan gereël word, en gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 136 Dreyer Street, Carolusberg, 8247, Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 136 Dreyer Street, Carolusberg, 8247, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang