Die Pophuis Hoekie
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 89-93 Church Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
-
Vanaf
R700R630 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Pophuis Hoekie is geleë op die N12 in die Karoo, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad via Kimberley. Dit is ideaal vir reisigers wat gemaklike oornagverblyf soek.
Verblyf bestaan uit verskeie eenhede, insluitend 'n basiese oornagkamer. Alle eenhede, behalwe die oornagkamer, beskik oor 'n kombuisie toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof, sowel as 'n TV met DStv en 'n privaat braai-area.
Geriewe op die perseel sluit in braai-areas en veilige parkering. Die eiendom is troeteldiervriendelik. Ligte word snags in die veilige parkeerarea aangeskakel, en 'n sekuriteitswag is daagliks op patrollie van 07:00 tot 19:00.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 263
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 89-93 Church Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Pophuis Hoekie het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 89-93 Church Street, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang