Successfully reported

Die Premier

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marilet S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Oase in die middel van die stad. Gerieflik, rustig, netjies en skoon. Ek en my dogter slaap altyd oor by die Premier! Dis die heel beste plek ooit. Celeste doen baie moeite om mens baie welkom te laat voel. Die plek is heerlik, pragtig, gerieflik en veilig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celeste
Die Premier
Dankie, julle is altyd welkom.

Christine L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Outstanding. My stay was truly outstanding. The atmosphere was warm and welcoming, the service was attentive, and every detail was thoughtfully taken care of. From the comfortable accommodation to the excellent facilities, my experience was both relaxing and memorable. I would highly recommend it to anyone looking for quality and comfort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Stunning, rustig en netjies. Celeste is an amazing hostess, baie vriendelik en behulpsaam. Plek is beslis waarde vir geld werd en sal weer the Premier besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Perfect. All good, everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-ann M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Netjies. Baie netjiese plek met alles wat nodig is. Het aan ons behoeftes voldoen. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Pragtig netjies en rustig. Celeste is 'n uitstekende gasvrou. Ek bly elke jaar daar as ek Hobby X toe gaan. Lekker naby, stil en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen K
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Definitief aanbeveelbaar! Mooi, netjiese plekkie. Baie moeite en vriendelike ontvangs. Gerieflike ligging en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kgomotso K
1 nag
5.0
Jan 2025

Value for money. Spacious, clean apartment with a great location close to the shopping complex and Monte Casino. Celeste is a great host. I will definitely use it frequently.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekende verblyf, sal vir seker weer hier bespreek. Die blyplek is ongelooflik mooi ingerig en alles was netjies en skoon. Ons verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitmuntend! Ek en my vrou het baie lekker gebly vir die kort rukkie wat ons daar was en sal enige tyd weer by Celeste kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Cullinan Close, Lonehill, Sandton, 2062, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd397cf06b282d024ca187365ddcd3cec6a117d844cb30055a8df700239c558fa93351684fad1922b6c88ddac113625546981?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 10 Cullinan Close Lonehill 2062 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.020653045063 28.034371506746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang