Successfully reported
+13

Die Premier

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Cullinan Close, Lonehill, Sandton, 2062, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Premier is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang verbonde aan die eienaar se hoofhuis in Lonehill, Sandton.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel en yskassie. Die leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n werkstasie. Die leefarea maak oop op 'n balkon met buitemeubels. Die eenheid sluit gratis WiFi en 'n TV met DStv-kanale in.

Gaste kry veilige onderdakparkeerplek. Die verblyf is 1,5 km vanaf Lonehill Winkelsentrum, 3,3 km vanaf Prison Break Market, 5,5 km vanaf Life Hospitaal en 19 km vanaf Lanseria Lughawe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marilet S
5.0
Oase in die middel van die stad. Gerieflik, rustig, netjies en skoon. Ek en my dogter slaap altyd oor by die Premier! Dis die heel beste plek ooit. Ce...
Sien meer
Okt 2025
Christine L
Besigheidsreis
5.0
Outstanding. My stay was truly outstanding. The atmosphere was warm and welcoming, the service was attentive, and every detail was thou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Yolandi V
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning, rustig en netjies. Celeste is an amazing hostess, baie vriendelik en behulpsaam. Plek is beslis waarde vir geld werd en sal weer the Premier...
Sien meer
Aug 2025
Christine L
Besigheidsreis
5.0
Perfect. All good, everything was perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Jo-ann M
Saam met vriende
5.0
Netjies. Baie netjiese plek met alles wat nodig is. Het aan ons behoeftes voldoen. Sal vir seker weer daar gaan bly.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 10 Cullinan Close, Lonehill, Sandton, 2062, Gauteng
  • Gaste dink Die Premier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Cullinan Close, Lonehill, Sandton, 2062, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd397cf06b282d024ca187365ddcd3cec6a117d844cb30055a8df700239c558fa93351684fad1922b6c88ddac113625546981?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 10 Cullinan Close Lonehill 2062 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.020653045063 28.034371506746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang