Successfully reported
+15

Die Regte Plek

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bree Street, Retief, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Regte Plek is in Despatch, 'n klein dorpie in die Oos-Kaap, geleë. Hierdie eenhede bied 'n intieme ontsnapping vir solo-ontdekkingsreisigers of sakereisigers.

Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer. Die eenhede deel 'n leefarea met 'n sitkamer en eetkamer, asook 'n kombuisie.

Daar is veilige onderdakparkeerplek met sekuriteitskameras en die dienste van 'n sekuriteitsmaatskappy ingesluit. Braaigeriewe is beskikbaar op versoek asook gratis WiFi. Etes kan vooraf gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gabri S
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker area en netjies. Lekker baie sentraal en gerieflik as dit vir een groep is. Ek sal nie aanbeveel dat die plek vir meer as een groep bespre...
Sien meer
Aug 2025
Alzanne B
Saam met vriende
5.0
Very nice and felt very welcomed. Very welcoming and friendly hosts. Rooms were both very neat and tidy. It is very cosy and feels very...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Stephne S
5.0
There is absolutely nothing to complain about. Lovely peaceful stay. I was impressed with the cleanliness and the layout. The host is f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Morné V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Onmiddelik tuis gevoel. Heerlike en netjiese plekkie. Lekker geslaap. Was vriendelik verwelkom deur gasvrou. Rustige omgewing. Het lekker ...
Sien meer
Mei 2024
Mrs M M
Saam met vriende
4.6
Good. Good, we enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dekseltjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Bree Street, Retief, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Gaste dink Die Regte Plek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bree Street, Retief, Despatch, 6220, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA735760c292b4e9dfbaacc37212dfc77ae80ea158ee91d942ac3fc66f3ffb404f7ecc53998271629e3707e5690bc7562dc4f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 1 Bree Street Retief 6220 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7936589 25.4767796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang