Successfully reported

Die Regte Rede Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Lappies V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beste gastehuis en eienaars, honde vriendelik en hul puik vervoerdienste. Fantastiese verblyf, sal beslis aanbeveel, beste eienaars, beste diens en vervoerdienste, asook honde vriendelik. Ons Yorkie het saam gereis en sy is meer as bedorwe deur die personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vriendelike diens en naby die hospitaal. Die plek lyk soos dit op foto's verskyn. Baie netjies en naby die hospitaal. Vriendelik deur die gasvrou ontvang. Verblyf was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Kort en baie lekker. Baie lekker verblyf. Die ontbyt was heerlik. Ons het net melk gekort die vorige aand vir 'n laaste koffie'tjie voor slaaptyd. Dis 'n kleinigheid en het geen afbreek gemaak aan hoe aangenaam die kamer was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faith V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Absolutely amazing. We had to find a place quickly, because my friend had to see the doctor again the next morning. And wow, what a pleasant surprise. From the moment we arrived, till the time we left, it was just an enjoyable experience. The hosts were outstanding, the bed was the most comfortable bed I have ever experienced in a guest house. The place was neat, the breakfast was great and to order. I will recommend Die Regte Rede any time as being "Die Regte Rede" om daar te oornah.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kotie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Goeie keuse. Baie netjies en skoon. Eenheid lekker ruim en smaakvol gemeubileerd. Vriendelike ontvangs en eienaars vir seker deurgaans dat alles in orde is. Heerlike ontbyt ingesluit. Kan hulle met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra C
1 nag
4.8
Jul 2025

Skoon, netjies, vriendelike diens en alles in die kamer van hoogstaande gehalte. Die oornagervaring was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Sal die akkommodasie enige tyd aanbeveel. Ligging is baie goed. Plek is baie netjies en privaat, heerlike ontspanningsgeriewe by swembadarea. Imke was baie vriendelik en behulpsaam, en ontbyt was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zolile M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

It was indeed wonderful. We really enjoyed our stay. Very friendly hosts who could be approached at any time. We also had an excellent breakfast served by a very friendly lady.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anthony B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Sep 2025

Room was well appointed; however, the bathroom was not en suite as was advertised. Room was well appointed; however, the bathroom was not en suite as was advertised, which was not convenient or comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ongelooflik! Imke is puik! Ongelooflike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Imke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 A P Burger Avenue, Plattekloof, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7416d001e4fd0d8938cde5c14a13078fb462f8ebb081a656e3a7d34f14bfdc16cae7ba5a52fbad038174de0dcc7248c1a55f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 4 A P Burger Avenue Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 11:00 -33.883277013053 18.586753500878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang