Successfully reported

Die Rooi Granaat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Henry L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Puik! Puik! Rooi Granaat was puik. Vriendelike gasvryheid en baie rustig. Sal beslis in die toekoms wanneer ons weer in Van Rhynsdorp oorslaap, die Rooi Granaat kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker. Plekkie was netjies, rustige, veilige area. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brett H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

We really enjoyed our stay at Die Rooi Granaat. A beautiful place to stay, clean, neat, and well equipped. Conveniently located. Hosted by a lovely young couple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtige plek. Tuin is 'n lushof. Netjies, gerieflik en pragtig versier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustige plekkie in mooi omgewing. Sal keer daar bly in toekoms. 2 aande daar oornag, goed ontvang al was ons bietjie vroeg. Oulike blyplek en goed toegerus. Gasvrou het selfs haar wasmasjien vir ons aangebied aangesien ons al paar dae op die pad was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Sal vir seker weer daar gaan bly. Fantasties. Baie vriendelike mense en die plek is baie gerieflik. Word hoogs aanbeveel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige rustige netjiese plekkie om te bly. Vriendelike mense wat jou baie tuis. Pragtige rustige netjiese plekkie om te bly. Vriendelike mense wat jou baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathys Frederick J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker, netjies en gerieflik. Het baie lekker gebly. Die ontvangs deur Lourie en Mareza was baie vriendelik en gasvry. Ons het sommer soos familie gevoel. Die blyplek het alles wat benodig word en was netjies, skoon en gerieflik. Sal die plek sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Vriendelike diens, mooi, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans Hilary M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Perfek vir oornag verblyf. Lekker rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Hongerblom Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsgW90G7skMxCcLJLjOHTgQ5bAYOEjAfwb9ei559a0HCi4Q79Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 108 5 1 5 8 Hongerblom Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.603963794903 18.736873550939
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang