Successfully reported
+18

Die Rooi Granaat

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Hongerblom Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Rooi Granaat is 'n knus eenheid vir 2 mense in Vanrhynsdorp, en is ideaal vir 'n oornagplek of besoekers aan die area in blomseisoen.

Die oopplan-eenheid met lugversorging is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid is toegerus met 'n TV met DStv.

Braaigeriewe, asook veilige parkeerplek word voorsien. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Vanrhynsdorp is op die blomroete geleë en ná goeie winterreën, rondom Augustus tot September, bars die platteland in veldblomme uit. Gaste kan die Latskay Radio Museum besoek, of die Kokerboom Kwekery, 'n vetplantkwekery wat dien om 'n groot verskeidenheid inheemse vetplante te bewaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Henry L
Saam met lewensmaat
5.0
Puik! Puik! Rooi Granaat was puik. Vriendelike gasvryheid en baie rustig. Sal beslis in die toekoms wanneer ons weer in Van Rhynsdorp oorslaap, die Ro...
Sien meer
Sep 2025
Cynthia C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Plekkie was netjies, rustige, veilige area. Sal enige tyd weer daar bly.
Sep 2025
Brett H
Saam met lewensmaat
5.0
We really enjoyed our stay at Die Rooi Granaat. A beautiful place to stay, clean, neat, and well equipped. Conveniently located. Hosted...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Johan E
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek. Tuin is 'n lushof. Netjies, gerieflik en pragtig versier.
Sep 2025
Carel N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige plekkie in mooi omgewing. Sal keer daar bly in toekoms. 2 aande daar oornag, goed ontvang al was ons bietjie vroeg. Oulike blyplek en goed toe...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 8 Hongerblom Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Rooi Granaat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Hongerblom Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsgW90G7skMxCcLJLjOHTgQ5bAYOEjAfwb9ei559a0HCi4Q79Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 108 5 1 5 8 Hongerblom Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.603963794903 18.736873550939
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang