Successfully reported
+25

Die Sandkasteel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
    10 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 10 Seekant Street, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 273 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Die Sandkasteel is 'n bekoorlike dubbelverdieping-houthuis in Bothastrand, Groot-Brakrivier, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand, wat dit 'n ideale keuse maak vir gesinne en vriende wat 'n vakansiewegbreek soek.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en beid slaapplek aan 10 volwassenes en 1 baba. Die slaapkamers het óf 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, óf 2 stapelbeddens. Een van die slaapkamers het 'n bababed. Die huis het 2 en suite-badkamers met stortgeriewe. Die gedeelde badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die ooplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n ingeboude braai, 'n TV en gemaklike sitplek. Hierdie area lei na 'n balkon met dagstoele en pragtige see-uitsigte.

Die tweede leefarea het gemaklike rusbanke met 'n leeshoekie. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Stapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbedjie

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 10 Seekant Street, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Sandkasteel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 273
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 273
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 5 273
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
    10 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 10 Seekant Street, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb02c66d751606c07d829973707d9747e7828256ac702f7968f7769475742a9ccbc8d4ac1cd1b2577eef93035938c3df04464?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 273 per nag, vir 10 mense 1 5 1 5 10 Seekant Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.051374938077 22.275493741035
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang