Successfully reported

Die See Anemoon

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eumaine J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Huis weg van die huis. Ons het baie lekker gebly. Daar was alles wat ons sou nodig kry (tot op swemhanddoeke!). Die uitsig is asemrowend. Die huis is baie lekker ingerig en lekker ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie lekker en ontspanne. Fantasties! Die huis is ongelooflik goed geleë, ingerig en netjies. Charlie-hulle is uitstekende gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlie
Die See Anemoon
Baie dankie Jacques vir die nice review. Thanks dat ons plekkie netjies gelos was. Altyd welkom om weer te kuier. Charlie en Daleen.

Warren W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Dit was manna vir die siel! Ons was baie vriendelik ontvang deur Oom Charlie en sy vrou, en hulle het ons eintlik tuis laat voel. Die huis bied 'n pragtige uitsig oor die see en St Helenabaai, daar is veilige parkering, 'n alarmstelsel, 'n verskeidenheid speletjies, 'n lekker binnebraai, 'n slim TV met meer as genoeg kykgenot, 'n lekker swembad om in af te koel, en vele meer. Die huis is volledig toegerus met alles wat jy nodig het, dit is skoon en netjies, en ideaal vir 'n naweekwegbreek of 'n langer kuier in die asemrowende Weskus. Baie dankie Oom Charlie dat julle julle stukkie hemel hier op aarde met ons gedeel het. Dit was voorwaar een vir die boeke, en ons gaan beslis weer 'n Weskus draai kom maak. Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

L W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Fantastiese Anemoon. Ons het 'n heerlike tyd gehad, pragtige see-uitsigte, huis ten volle ingerus met alles wat mens nodig het en meer! 100% toe, so ek kon ontspan en nie oor my hondekinders bekommer nie. Die gashere se kommunikasie was puik en baie vriendelik. Ek beveel beslis die plekkie aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlie
Die See Anemoon
Awesome fun family to meet. Left our place neat and tidy. Always welcome to come visit again. Thanks to the guests.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charlie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Underwood Crescent, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7a227a3a3b9d9d5e5ed9a15ce244811df6a5d2f58d602189e053657c53076b0a26679040c6f7de8b9f2824b877eefaa9798?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 13 Underwood Crescent St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.771166974208 18.040758317672
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang