Successfully reported

Die Sinkhuisie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Caroline T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ongelooflik mooi en alles wat jy nodig het. Die donkie stook was lekker. Die huisie is iets besonders tussen nêrens en nêrens. Jy sien net oop velde. Geen mens in sig nie, net jy en jou metgesel. Die honde kan rondhardloop soos hulle wil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon G
1 nag
5.0
Mei 2025

Suiwer Karoo. Hierdie plek is soos om terug in tyd te reis. Na 'n eenvoudiger lewe. Alles wat mens nodig het vir gemak in perfekte isolasie. Merkwaardige ervaring. Ek hoop om weer terug te keer eendag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Stil en alleen, ware rus vir die siel in die skoonheid van die Karoo. Baie lekker gebly in die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Capie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Die stilte na die dag se gejaag is die plek om af te skakel. Dit is die stilte en rustigheid werd. Die sterre was awesome en sonsopkoms was baie mooi. Hier rus jou siel behoorlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ristie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

Stilte, rustigheid en natuur. Kos vir die siel. Absoluut heerlik gebly. Hier besef mens net weer met hoe min jy kan klaarkom.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mg G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker vir twee nagte by die Sinkhuisie geslaap. Alles wat jy nodig het, le. Baie lekker gebly. Skoon en netjies met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Olaf B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

It was good. We walked for hours on end. It is truly a Sinkhuisie. It's comfortable. When it's cold you freeze, when it's hot you cook. If it ever rains, it will be wet. Surroundings are the most isolated and peaceful ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anize G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ongelooflik. Verblyf in die sink huisie was ongelooflik. Dit is die stilste, saligste plek om te rus na 'n lang dag op die pad. Ons sou selfs 2 nagte daar kon spandeer net omdat dit so cool is. Die tannie is lieflik en deel allerhande interessante dinge oor die geskiedenis van die omgewing. Regtig baie lekker gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carli V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Beautiful and peaceful. The perfect weekend getaway spot!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Cora Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 130

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R353, Williston, 8920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91ead315dabb16641810d348853c788c1417c78a16d9d98643fc38d82f55ff7361b9649ff447adf4646c62d79eb9dc9a370c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Off the R353 Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.527471 21.079833
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang