Successfully reported
+21

Die Skilpadjie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Deo Gloria Street, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Skilpadjie bied gemaklike verblyf in 'n knus woonstel op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook bly. Die woonstel is in Britannica Heights, St. Helenabaai en bied 'n 180°-see-uitsig.

Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, en daar is 'n kombuisie en 'n sitarea. Die kombuisie is toegerus met 'n ketel, mikrogolf, tweeplaatstofie en 'n yskassie. Vriesgeriewe kan gereël word. Gaste het toegang tot eie braai area op die stoep. Die woonstelletjie het ook volledige DStv en gratis WiFi. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Gaste kan buite op die stoep ontspan met 'n glasie wyn, of rondom die braai kuier en die pragtige see-uitsig geniet. Die Skilpadjie is naby plaaslike strande, winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jonene D
Saam met lewensmaat
5.0
Weskus ervaring in 'n skilpaddop! Pragtige uitsig met heerlike koelte en braaiplek.
Okt 2025
David L
Saam met lewensmaat
5.0
’n Rustige, ontspannende wegbreek wat ek beslis sal aanbeveel! Ons het ’n ongelooflike lekker tyd gehad by "Die Skilpadjie". Die verblyf was nie net s...
Sien meer
Aug 2025
Belinda B
5.0
Fantastic. It was most enjoyable. Will definitely stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Anton B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Bly was baie aangenaam, hartlik ontvang. Baie ekstra bederfies. Mooi uitsig oor hawe.
Jun 2025
David T
Saam met lewensmaat
5.0
Paas naweek kuier. Die kinders (beide 21 jaar oud) het die kuier vreeslik geniet en my seun het met die laaste braai my ge-WhatsApp met die boodskap d...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 18 Deo Gloria Street, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Skilpadjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Deo Gloria Street, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c620e1b6a06112efe7117d7173f5f00a9b23a5c63cc46c8cf34ae8f0a5fd37ea0c264ed3062477899f8b18528f5559f7724?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 18 Deo Gloria Street St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.75387 18.01467
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang