Die Skilpadjie
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Deo Gloria Street, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Skilpadjie bied gemaklike verblyf in 'n knus woonstel op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook bly. Die woonstel is in Britannica Heights, St. Helenabaai en bied 'n 180°-see-uitsig.
Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, en daar is 'n kombuisie en 'n sitarea. Die kombuisie is toegerus met 'n ketel, mikrogolf, tweeplaatstofie en 'n yskassie. Vriesgeriewe kan gereël word. Gaste het toegang tot eie braai area op die stoep. Die woonstelletjie het ook volledige DStv en gratis WiFi. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Gaste kan buite op die stoep ontspan met 'n glasie wyn, of rondom die braai kuier en die pragtige see-uitsig geniet. Die Skilpadjie is naby plaaslike strande, winkels en restaurante.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 99
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 18 Deo Gloria Street, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Skilpadjie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Deo Gloria Street, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang