Successfully reported

Die Skulphuis

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Stephnie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Skoon, netjies, ontspannend. Ons het heerlik gekuier en Ebert was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda F
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Perfek. Dis 'n pragtige plek, baie goed toegerus, naby die strand. Ons is so vriendelik ontvang. Die heerlikste kuierstoep. Ons is so lekker bederf met sjokolade op die bed. Ek sal enige tyd weer in die Skulpiehuis bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Ontspanne atmosfeer. Naby al die eetplekke. Wat 'n aangename ervaring! Veilig met vinnige toegang tot die strand. Die beste toegeruste kombuis wat ek al ooit beleef het. Geduldige, vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ankia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Lekker kuierhuisie by die see. Alhoewel daar nie 'n see-uitsig is nie, kan jy die see hoor en ruik en letterlik 1 minuut se stap, dan is jy op die strand. Skoon, netjies en stylvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Very lovely, cosy, would recommend but would also make some updates as suggested. Beautiful little rustic cottage - stay is lovely but I would pay attention to assuring the basic amenities. Decent coffee at minimum is included. The coffee was old hard coffee in a glass container. There is only rooibos tea, so no black tea. My biggest pain point is that there is no WiFi and for today's traveller, and at this price that is being charged, one would expect WiFi - this should definitely be more visible in the listing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ansie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Ligging baie goed. Hierdie was so 'n goeie keuse! Mooi huisie, lekker naby die strand. Dankie vir vriendelike diens, ons sal weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter Heydenrych D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lekker gesellig, skoon en netjies. Net 'n klipgooi van die see. Verwelkoming en ontvangs was uit die boeke. Alles wat jy nodig het, is daar. Heerlike ontspanne kuierplek met groot stoep en buitebraai. Genoeg spasie vir kinders om veilig buite te speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Harold Ashwell Boulevard, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17ccefad0c4502a3879123171d41675ab644beb5bf5f8190ab5d38c8d71fcf347c350f4e00a1d31722294af3f6c52e7041e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 36 Harold Ashwell Boulevard Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.715 18.44446

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang