Die Skulphuis
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Harold Ashwell Boulevard, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Die Skulphuis is 'n opgeknapte selfsorg-vakansiehuis in Melkbosstrand wat net 60 m vanaf die strand geleë is. Hiér kan gaste 'n rustige Weskus-strandatmosfeer geniet.
Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die res van die kamers se gaste die gastebadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet deel. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele wat na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV lei.
Hierdie huis spog met 'n houtdek met buitesitplek en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 36 Harold Ashwell Boulevard, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Skulphuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Harold Ashwell Boulevard, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang