Successfully reported

Die Skuur Campsite and Chalets

Kampeer/karavaan

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Even Grand Trading (nicolette) K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Beste waarde vir geld, en uiters rustig. As mens 20 uit 10 kon gee, sou ek. Baie netjies, rustig en vriendelik ontvang, en met vooraf reëling kan mens selfs etens bespreek as jy al moeg gebraai is. Ek dink hierdie verblyf is baie goeie waarde vir geld. Groot lodges se kampplekke is swakker as hierdie vir meer geld. Sal beslis weer hier gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Onvergeetlike ervaring. Uitstekende diens en medemenslikheid wat jy nêrens anders sal kry nie. Lizette was so behulpsaam met my mediese toestand, het gehelp om 'n afspraak by die dokter te kry en het 2 dae na ons vertrek gebel om te verneem of ek wel is. Hul plek is netjies, skoon en 'n plesier om daar te kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitstekende kampplek. Hierdie is een van die plekke wat nie oral te kry is nie. Dis netjies, is met sorg beskikbaar gestel, eienaars is on hand en gasvry. Gaan die ekstra myl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Uitstekende kampering met al die nodige geriewe. Alles werk. Vriendelike en behulpsame ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Puik en vriendelike diens. Elzeth en hul dogter is uiters hulpvaardig. Hulle het uit hul pad gegaan om my beursie en bril op te spoor by Mata-Mata grenspos. En van gasvryheid kan jy hulle niks leer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danike B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjies, gemaklik & lekker! Waarskynlik die netjieste kamp! Alles wat 'n mens nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Uit die boeke! Fantastiese diens, skoon en baie netjies. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie lekker. Baie goeie diens, kamp plek is baie netjies, die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam en het uit hul pad gegaan om ons te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ons het baie lekker gekamp en sal beslis weer by Die Skuur gaan bly. Pragtige kampplekke met die mooiste en best toegeruste badkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
1 nag
5.0
Mei 2024

Baie gerieflik. Ek het baie lekker hier gebly. Die staanplekke is regtig baie oulik ontwerp, en het aan al my behoeftes (en meer) voldoen. Die gasvrou was besonders behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elzeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 540
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 540
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Kachas, Mariental, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84ddfa63792fc2f58b62f64d01e4c9bb19e6a2105fea6fd7fad5c8b688a51a410940a7a857c6b0b09eaaac4af449ff2a241b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R540 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Farm Kachas Mariental Hardap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.635912018175 17.938023689464
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang