Successfully reported
+22

Die Skuur@Douglas

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 112, Die Erwe, 8730, Noord-Kaap
  • Vanaf R730 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Skuur@Douglas is aan die buitewyke van Douglas geleë en bied rustige en gerieflike verblyf aan enkelreisigers, paartjies of gesinne.

Gaste kan tussen Dubbel-, Enkel- of Gesinskamers kies wat elk gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort het.

Geriewe in die kamer sluit 'n TV met stroomdienste, lugversorging, 'n yskassie, WiFi en koffie- en teemaakgeriewe in. Gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar en veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Die Skuur@Douglas is naby die hartjie van Douglas geleë en bied maklike toegang tot winkels en eetplekke. Natuurliefhebbers kan die nabygeleë Vaalrivier verken. Hierdie verblyf is die ideale opsie vir 'n naweekwegbreek of 'n oornagplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mathapelo M
Besigheidsreis
5.0
It was phenomenal. It was nice. The only problem is the WiFi connectivity at night; it only works in the morning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Madelein V
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly, sal enige tyd weer terugkeer soentoe. Akkommodasie was presies soos op die foto's - skoon, netjies en baie mooi. Gasheer was ook ba...
Sien meer
Jan 2025
James V
Gesin met tieners
5.0
Lekker gerus en reg vir die pad huistoe. Met ons aankoms was ons vriendelik verwelkom, alhoewel dit nie selfsorg eenhede is nie, het die eienaar ons m...
Sien meer
Des 2024
Kallie V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf - presies wat te wagte was! Ons het baie lekker gebly!
Des 2024
Ryan H
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie diens en hospitality was tops. Die was lekker, diens was goed, gaan enige tyd weer daar gaan bly.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Erf 112, Die Erwe, 8730, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Skuur@Douglas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 730
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 730
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 112, Die Erwe, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a2080e64451321cf7763c510afa14f25844f22209473cc7b2ba625e386471355c8df97637ee45b1bc08ae32b62aab83477e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Erf 112 Die Erwe 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.067789166816 23.752214811613
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang