Successfully reported
+23

Die Stalhuisie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peachgrove Road, Herbertsdale, 6505, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Stalhuisie is op 'n werkende plaas naby Herbertsdale geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of paartjie wat op soek is na 'n plaasstyl-wegbreek. Dit is binne maklike bereik van talle doendinge en besienswaardighede in die area.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Die plaas is toegerus met sonkrag en rugsteunbatterye wat beurtkrag sal verlig.

Doendinge in die area sluit bergfietsry, wildkyk, wynproe en vele meer in.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Mosselbaai is sowat 40 km vanaf die plaas geleë en bied talle doendinge, winkels en restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Peachgrove Road, Herbertsdale, 6505, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Stalhuisie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peachgrove Road, Herbertsdale, 6505, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbd3b8c87900c4f9dc5656c17642b083efb36be0dd22de9a1dadd82a5567eb6a20e7d5b0113ca408d34cf9de6e42ef6b6916?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 Peachgrove Road Herbertsdale 6505 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0732338 21.744176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang