Successfully reported

Die Stasieweg Tuishuisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jana D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Loved it. Amazing! It is a very sweet guesthouse with everything you need for a quick visit in the city. It was very cold when we checked in, but they had already had the heater in the room on, making it nice and cozy. The heated blankets in the bed also made the stay very nice. They thought of all the essentials of what you would need for a good night's sleep and ensured that we had what we needed for our morning coffee!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lise
Die Stasieweg Tuishuisie
Thank you kindly for the positive feedback, Jana! It is greatly appreciated. Warm regards, Anne-Lise

Joké V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lovely clean accommodation. Very modern accommodation. Parking of car in garage next to accommodation. Very comfortable bed. Clean and everything we needed for our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lise
Die Stasieweg Tuishuisie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Joké! Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Anne-Lise

Lynette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjies en puik! Baie netjies, skoon en waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lise
Die Stasieweg Tuishuisie
Baie dankie! Ons waardeer die positiewe terugvoer opreg. Vriendelike groete, Anne-Lise

Ilse V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Die Sasieweg tuishuisie is 'n fantastiese plek om te bly. Keurig ingerig, en baie netjies. Mooier as die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lise
Die Stasieweg Tuishuisie
Baie dankie! Ons waardeer die positiewe terugvoer opreg! Siende dat ek 'n professionele fotograaf is en self dié kiekies geneem het, wonder ek of ek my 'day job' moet inruil vir interieurontwerp?!

Shirley W
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

A very comfortable stay. Very comfortable stay, impeccably clean and conveniently situated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lise
Die Stasieweg Tuishuisie
Thank you kindly! We appreciate the positive feedback immensely.

Alizha H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Kan dit hoogs aanbeveel vir 2 persone. Ongelooflik skoon, prakties, oulik. Heerlike bed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lise
Die Stasieweg Tuishuisie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Alizha! Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Anne-Lise

Alexander K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Net wat ons nodig gehad het. Baie netjiese plek. Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lise
Die Stasieweg Tuishuisie
Baie dankie, Alexander! Ons waardeer die positiewe terugvoer opreg! Vriendelike groete, Anne-Lise

Nadine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Luuks, elegant en netjiese tuishuisie. Ons het baie lekker gekuier en gebly. Die eenheid is luuks, elegant en netjies. Ons gashere was baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Op die dag van uitklok het ons ongelukkig onvoorsiene karprobleme gehad, ons gashere het dadelik ingespring en ons gehelp met ons kar, ewig dankbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lise
Die Stasieweg Tuishuisie
Baie dankie! Ons waardeer die positiewe terugvoer opreg! Bly ons kon julle help met jou kar. Vriendelike groete, Anne-Lise

Ronel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

5* verblyf. Stylvol en elegant met alles (en nog meer) as wat ons nodig gehad het vir ons verblyf. Stasieweg Tuishuisie is 'n 'gem'. Baie naby aan Unitas Hospitaal waar ons wou wees. Vriendelike bestuur wat uit hul pad gaan om seker te maak jy geniet jou verblyf en boonop veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lise
Die Stasieweg Tuishuisie
Baie dankie, Ronél! Ons waardeer die positiewe terugvoer opreg!

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anne-Lise
Die Stasieweg Tuishuisie
Baie dankie! Ons waardeer die positiewe terugvoer opreg!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anne-Lise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 147 Station Road, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA180940b9fa2126645b4a9d3f80e36d69987c1930fe0ae5ad6a1eb3ca4c59678c1e351defa05f3124083173f7f0013a45b849?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 147 Station Road Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.838274625082 28.202317065225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang