Successfully reported
+49

La Belle Guesthouse Parys

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Dolf Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Belle Guesthouse is in Parys, 'n dorpie met interessante winkeltjies en besienswaardighede en naby Gauteng geleë is.

La Belle Gastehuis het sonpale wat die ligte aanhou tydens beurtkrag. Die verblyf maak van boorgatwater gebruik.

Verblyf is in 6 kamers beskikbaar en bied slaapplek aan 14 gaste. Al die kamers het lugversorging met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Die kamers het 'n oopplan-uitleg met 'n bed, 'n en suite-badkamer, mikrogolfoond, yskas, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, melk, beskuit, breekware, borde, wynglas en TV's met DStv.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, gesuiwerde water en kan van die gemeenskaplike braaigeriewe en swembad gebruik maak. Kamers 5, 6 en 8 het privaat braaigeriewe. Daar is 1 gratis parkeerplek per kamer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Reinnette G
Gesin met tieners
5.0
Veilig en netjies. Skoon en modern en veilig.
Okt 2025
Regina B
5.0
Ek sal enige tyd weer by La Belle oorslaap en met vrymoedigheid hulle aanbeveel. Was baie aangenaam. Ek het met aankoms 'n kamer sonder trappe buite g...
Sien meer
Okt 2025
Chris B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het dit baie geniet. Baie aangename verblyf in 'n stil omgewing. Sal dit beslis aanbeveel.
Sep 2025
Ina E
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker gebly. Die plekkie is gerieflik met alles wat nodig is.
Aug 2025
Magda V
Saam met vriende
5.0
Clean, neat and affordable. Bianca and her husband received us with a warm welcome and we enjoyed our stay a lot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 89 Dolf Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink La Belle Guesthouse Parys het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Dolf Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dd848c48191cddb76b4aac4d16ae01d8bc0ba401978e45e94db74de9e9ecb8caaad08519cbf786c1c5f85a329826f759a42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 170 5 1 5 89 Dolf Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.904823350048 27.461979818436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang