Die Suidwester Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Dolf Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Suidwester Gastehuis is 'n bekoorlike gastehuis in Parys, 'n bekoorlike dorpie aan die oewer van die Vaalrivier.
Die gastehuis bied gaste 'n keuse van 5 oopplan-eenhede wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer, en elke eenheid het 'n privaat ingang. Die eenhede is ingerig met dubbelbeddens, enkelbeddens of koninggrootte-beddens, en elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Elkeen van die eenhede het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met sekere DStv-kanale, asook WiFi-toegang, is ook beskikbaar. Nommer 1 en 4 het braaigeriewe. ’n Sonkragstelsel hou die ligte aan tydens beurtkrag. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Parys bied 'n verskeidenheid doendinge wat wissel van bessiepluk, visvang, vlotvaarte, voetslaan- en 4x4-roetes, abseil, en gholfspeel, en gaste kan ook die Vredefortkoepel besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 91 Dolf Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Die Suidwester Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Dolf Street, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang